Net so voor Kerfees hoor ons dat die woord Advent baie maal gebruik word. Wat beteken dit? Advent is die begin van die viering van die kerklike jaar. Dit begin hierdie jaar op 27 Januarie, 4 Sondae voor Kersdag. In hierdie tyd dink ons nie net aan Jesus se eerste koms nie, maar ook sy wederkoms. Advent is 'n tyd van HOOP.
Dit herinner ons dat ons tussen die tye leef, tussen die tyd van Jesus se eerste koms en die tyd van sy wederkoms. In…
MeerOpgelaai deur Philadelphia Gemeente op 11 November 2011 om 10:04 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Zelda van der Walt op 20 Oktober 2011 om 8:15 — Geen Kommentaar
Op 15-16 Oktober hou Philadelphia 'n DANKFEES om ons dankbaarheid vir alles wat ons het, teenoor God te betoon, in die vorm van ons handewerk by die kerk of deur ons "tiende" op Sondag 16 Okt. in die sakkie te gooi.
Indien jy lus voel om die Saterdag by die kerk te kom werk of jou bydrae te maak vir 'n spesifieke saak, kan jy gerus na die volgende wenslys kyk en besluit watter aspek jy jou werkie gaan maak:
Opgelaai deur Philadelphia Gemeente op 25 September 2011 om 10:07 — Geen Kommentaar
In die voetspore van Paulus – Philadelphia toer Egipte en Turkye
April 2011
Min mense dink aan Turkye as ‘n bestemming wat te make het met ons geestelike wortels. Tog het die meeste van die Nuwe Testament afgespeel in Klein-Asië, vandag se Turkye. Dit is hier waar ‘n groot deel van ons geloof gevorm is. Dink maar bietjie aan Paulus se sendingreise, die eerste gemeentes of gaan lees maar…
MeerOpgelaai deur Philadelphia Gemeente op 31 Augustus 2011 om 20:06 — Geen Kommentaar
Tradisie is die lewende geloof van die dooies; tradisionalisme is die dooie geloof van die lewendes.
Jaroslav Pelikan
As die plek van die kerk in die 21ste eeu die diepsee is, as ons fokus die toekoms is en ons boot altyd vorentoe moet gaan, wat is dan die funksie van ons anker? Hoe kan ons as kerk en gemeente vorentoe beweeg die toekoms binne, as ons dan nog steeds geanker is? In Hebreërs 6:18-19 staan die volgende: “Die twee…
MeerOpgelaai deur Philadelphia Gemeente op 18 Augustus 2011 om 13:15 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Philadelphia Gemeente op 28 April 2011 om 9:59 — Geen Kommentaar
Inleiding
Werkgroepe word getaak om toe te sien dat bogenoemde doelwitte in die totale bediening neerslag vind. Die agendas van elke werkgroep sal aangepas word om die tema van dissipelskap te bevorder en ook aan te sny by die temas wat maandeliks hanteer sal word. Die werkgroepe van die permanente- en studentelidmate sal ook soos die ouderlingevergadering afsonderlik funksioneer. Die volgende werkgroepe sal elkeen op hulle eie werksterrein funksioneer: Pastoraat…
Opgelaai deur Philadelphia Gemeente op 28 April 2011 om 9:58 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Philadelphia Gemeente op 28 April 2011 om 9:56 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Philadelphia Gemeente op 28 April 2011 om 9:50 — Geen Kommentaar
Opgelaai deur Philadelphia Gemeente op 28 April 2011 om 9:48 — Geen Kommentaar
Welkom by
Philadelphia Gemeente
© 2012 Created by Philadelphia Gemeente.
