Zelda van der Walt
Zelda van der Walt
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Gifts Received

Gift

Zelda van der Walt has not received any gifts yet

Give a Gift

 

Zelda van der Walt se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon

GAAN-VIR-GOUD DANKFEES 2011

Reeds vroeg verlede Saterdag - 15 Oktober 2011 - was daar 'n klomp opgewonde lidmate van Philadelphia by die kerk en hard aan die werk.Die wenslys het na 'n redelike handvol gelyk, maar met die entoesiastiese samewerking van permanente lidmate en studente, het ons beslis 'n groot verskil by die kerk gemaak! Die gestremde badkamer is oorgedoen, die Moederskamer is mooigemaak, die mure is afgeskuur, die tuin is opgeknap met nuwe rose, blomme, bome en die nodige kompos, ons het 'n spuitfontein…See More
Blog post by Zelda van der Walt Oct 20, 2011
Profile Icon
Zelda van der Walt is nou 'n lid van Philadelphia Gemeente Aug 19, 2011

Zelda van der Walt's Blog

Zelda van der Walt

GAAN-VIR-GOUD DANKFEES 2011

Reeds vroeg verlede Saterdag - 15 Oktober 2011 - was daar 'n klomp opgewonde lidmate van Philadelphia by die kerk en hard aan die werk.



Die wenslys het na 'n redelike handvol gelyk, maar met die entoesiastiese samewerking van permanente lidmate en studente, het ons beslis 'n groot verskil by die kerk gemaak!



Die gestremde badkamer is oorgedoen, die Moederskamer is mooigemaak, die mure is afgeskuur, die tuin is opgeknap met nuwe rose, blomme, bome en die nodige kompos, ons het… Meer

Gepubliseer op 20 Oktober 2011 om 8:15 —

Alle Kommentaar

  • Geen kommentaar sover nie!

Jy moet 'n lid van Philadelphia Gemeente wees om kommentaar te lewer!

Join Philadelphia Gemeente