17 September 2011 om 10 tot 18 September 2011 om 17
Alle dames (Slegs dames!)Ons jaarlikse Dameskamp word vanjaar gehou in die hartjie van die bosveld op 'n wildplaas. Die kamp word gehou sodat elke dame weer kan besef wat die grein betekenisse is van vrou-wees. En, ook natuurlik sodat ons mekaar beter kan leerken. Die plaas is pragtig, vol wild, berg en grasvlaktes en 'n waterval. Maak gerus kontak vir meer inligting.See More
Alle Kommentaar
Jy moet 'n lid van Philadelphia Gemeente wees om kommentaar te lewer!
Join Philadelphia Gemeente