Philadelphia Gemeente has not received any gifts yet
Opgelaai deur Philadelphia Gemeente
Opgelaai deur Philadelphia Gemeente
Opgelaai deur Philadelphia Gemeente
Net so voor Kerfees hoor ons dat die woord Advent baie maal gebruik word. Wat beteken dit? Advent is die begin van die viering van die kerklike jaar. Dit begin hierdie jaar op 27 Januarie, 4 Sondae voor Kersdag. In hierdie tyd dink ons nie net aan Jesus se eerste koms nie, maar ook sy wederkoms. Advent is 'n tyd van HOOP.
Dit herinner ons dat ons tussen die tye leef, tussen die tyd van Jesus se eerste koms en die tyd van sy wederkoms. In…
MeerGepubliseer op 11 November 2011 om 10:04 —
Op 15-16 Oktober hou Philadelphia 'n DANKFEES om ons dankbaarheid vir alles wat ons het, teenoor God te betoon, in die vorm van ons handewerk by die kerk of deur ons "tiende" op Sondag 16 Okt. in die sakkie te gooi.
Indien jy lus voel om die Saterdag by die kerk te kom werk of jou bydrae te maak vir 'n spesifieke saak, kan jy gerus na die volgende wenslys kyk en besluit watter aspek jy jou werkie gaan maak:
Gepubliseer op 25 September 2011 om 10:07 —
In die voetspore van Paulus – Philadelphia toer Egipte en Turkye
April 2011
Min mense dink aan Turkye as ‘n bestemming wat te make het met ons geestelike wortels. Tog het die meeste van die Nuwe Testament afgespeel in Klein-Asië, vandag se Turkye. Dit is hier waar ‘n groot deel van ons geloof gevorm is. Dink maar bietjie aan Paulus se sendingreise, die eerste gemeentes of gaan lees maar…
MeerGepubliseer op 31 Augustus 2011 om 20:06 —
Tradisie is die lewende geloof van die dooies; tradisionalisme is die dooie geloof van die lewendes.
Jaroslav Pelikan
As die plek van die kerk in die 21ste eeu die diepsee is, as ons fokus die toekoms is en ons boot altyd vorentoe moet gaan, wat is dan die funksie van ons anker? Hoe kan ons as kerk en gemeente vorentoe beweeg die toekoms binne, as ons dan nog steeds geanker is? In Hebreërs 6:18-19 staan die volgende: “Die twee…
MeerGepubliseer op 18 Augustus 2011 om 13:15 —
Welkom by
Philadelphia Gemeente
© 2012 Created by Philadelphia Gemeente.
