Fantasia The Disney world Awards
Dis weer Dinee tyd en hierdie jaar wil ons verby groot gaan kom gerus almal is welkom.
Tema: Disney world Awards.
Prys: R400 perp paartjie R200 vir enkellopendes
Kontantkroeg beskikbaar.
Fantasia, selfs aspoestertjie gaan sukkel om twaalf uur te loop.
RSVP vir Fantasia Dinee 2011 om te kan saamgesels!
Join Philadelphia Gemeente