14 April 2012 heeldag – NHK Philadelphia Haai almal. Elkeen het sekerlik 'n sms ontvang oor Saterdag se karwas by die kerk. Die fietstoergroep was karre vir R30 vanaf 10uur. Mors u kar vuil voor dan.... En ons belowe hy sal weer mooi skoon… Georganiseer deur Fietstoer bestuur 2012 | Tipe: fundraiser
21 Januarie 2012 to 25 Januarie 2012 – NHK Philadelphia Georganiseer deur Philadelphia Gemeente | Tipe: eerstejaarskamp
28 Oktober 2011 om 18:30 tot 29 Oktober 2011 om 1:00 – Harlequins Rugby klub Fantasia The Disney world Awards Dis weer Dinee tyd en hierdie jaar wil ons verby groot gaan kom gerus almal is welkom. Tema: Disney world Awards. Prys: R400 perp paartjie R200 vir enkellopendes Kont… Georganiseer deur Fietstoerbestuur 2012 | Tipe: dinee
24 September 2011 van 8:00 tot 13:00 – Philadelphia Projek: CUSTOS Gee jy om vir jou omgewing? Wil jy graag jou hande vuil maak vir die diere, plante en die natuur ronom jou wat uitgelewer is aan menslike onregverdigheid en so God se skepping help i… Georganiseer deur Johan Grobler | Tipe: volunteerwerk, vir, die, natuur
17 September 2011 om 10:00 tot 18 September 2011 om 17:00 – Bosveld Plaas Alle dames (Slegs dames!) Ons jaarlikse Dameskamp word vanjaar gehou in die hartjie van die bosveld op 'n wildplaas. Die kamp word gehou sodat elke dame weer kan besef wat die grein betekenisse is va… Georganiseer deur Hanri de Beer | Tipe: dames, kamp
Welkom by
Philadelphia Gemeente
© 2012 Created by Philadelphia Gemeente.
