Welkom by ons webblad!

Welkom by Philadelphia Gemeente!

Dit is vir ons heerlik om jou hier in die Hervormde Gemeente Philadelphia te verwelkom. Dis die gebed in ons hart dat jou vasmeer in die gemeente (ons hawe) vir jou ‘n tyd van groei en ware ontmoeting met God sal wees. Ons hoop dat jy die gemeenskap van gelowiges sal ervaar en baie gou reeds deel sal voel van hierdie besondere groep mense. Kom kuier saam ná eredienste, kom eet saam tydens Nagmaaletes, skakel by ‘n Geloofsfokusgroep in en kom kamp saam. Jy sal die warmte beleef!

Oor ons nuwe webblad...

Ons nuwe webblad is spesifiek ontwerp om te funksioneer as beide 'n gewone webblad en 'n hoogs interaktiewe sosiale netwerk! As eerste gebruiker kan jy alles sien en beleef, maar as jy wil saamgesels en jou eie bydraes lewer, moet jy as 'n lid registreer. Van die voordele van registrasie is dat jy jou eie profiel bladsy ontvang, asook epos kennisgewings van enige nuwe verwikkelinge op die webblad! Kliek hier om as lid te registreer, of kontak ons gemeentebestuurder as jy enige vrae het.

Skryf nou in vir die 2012 eerstejaarskamp!

Die 2012 Eerstejaarskamp inskrywings is oop! Maak seker jy weet al die inligting van die kamp [kliek op die poster hier langsaan], en laai die inskrywingsvorm af wat daarmee gepaard gaan. 

 

Vir meer inligting kontak gerus vir Aniena by 082.293.9755 of vir Timo by 083.426.3599.

 

Kliek hier om die inskrywingsvorm af te laai.

Blog Artikels

Philadelphia Gemeente

WAT IS ADVENT?

WAT IS ADVENT?

Net so voor Kerfees hoor ons dat die woord Advent baie maal gebruik word. Wat beteken dit? Advent is die begin van die viering van die kerklike jaar. Dit begin hierdie jaar op 27 Januarie, 4 Sondae voor…

Meer

Gepubliseer deur Philadelphia Gemeente op 11 November 2011 om 10:04

Zelda van der Walt

GAAN-VIR-GOUD DANKFEES 2011

Reeds vroeg verlede Saterdag - 15 Oktober 2011 - was daar 'n klomp opgewonde lidmate van Philadelphia by die kerk en hard aan die werk.



Die wenslys het na 'n redelike handvol gelyk, maar met die entoesiastiese samewerking van permanente… Meer

Gepubliseer deur Zelda van der Walt op 20 Oktober 2011 om 8:15

Philadelphia Gemeente

GAAN-VIR-GOUD DANKFEES

GAAN-VIR-GOUD DANKFEES

Op 15-16 Oktober hou Philadelphia 'n DANKFEES om ons dankbaarheid vir alles wat ons het, teenoor God te betoon, in die vorm van ons handewerk by die kerk of deur ons "tiende" op Sondag 16 Okt. in…

Meer

Gepubliseer deur Philadelphia Gemeente op 25 September 2011 om 10:07

Philadelphia Gemeente

In die voetspore van Paulus – Philadelphia toer Egipte en Turkye April 2011

In die voetspore van Paulus – Philadelphia toer Egipte en Turkye

April 2011

 

Min mense dink aan Turkye as ‘n bestemming wat te make het met…

Meer

Gepubliseer deur Philadelphia Gemeente op 31 Augustus 2011 om 20:06

Philadelphia Gemeente

Gooi die anker uit

Tradisie is die lewende geloof van die dooies; tradisionalisme is die dooie geloof van die lewendes.

Jaroslav Pelikan

As die plek van die kerk in die 21ste eeu die diepsee is, as ons fokus…

Meer

Gepubliseer deur Philadelphia Gemeente op 18 Augustus 2011 om 13:15

Philadelphia Gemeente

Hoe realiseer hierdie “bou en beweeg”?

Om op koers te bly en ons visie te realiseer, word die volgende doelwitte vir 2009 in die vooruitsig gestel:



Dissipelskap



Dissipelskap gaan oor wat dit behels om ‘n volgeling van Jesus te wees. Die tema van die… Meer

Gepubliseer deur Philadelphia Gemeente op 28 April 2011 om 9:59

Oudio

Besig om te laai...

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog
 
 
 

Teken in op ons nuusbrief





Algemene Inligting

Kerkkantoor:
Kontakpersoon: Esme Bolton

Telefoonnommer: 012 362 7237

Faksnommer: 086 503 2855

E-posadres: philadelphia@nhk.co.za

Kantoorure: Maandae-Vrydae tussen 8:30-13:30

 

Eredienstye:

Sondae 9:30 en 19:00


Predikante:

Dr. Sanrie de Beer

E-posadres: sanrie@worldonline.co.za

 

Ds. Martin Slabbbert

E-posadres: mjslabbert@nhk.co.za

 

Gemeentebestuurder:

Rue Hopley

Telefoonnommer: 079 502 1990

E-pos: gemeentebestuurder@philadelphia.co.za

 

Posadres:

NHKA PHILADELPHIA

Posbus 11039

Hatfield

0028

 

Straatadres:

Kerkgebou: Lunnonstraat 127

Hillcrest

Pretoria

0002

 

Bankbesonderhede:

NHK Philadelphia

Bank:     ABSA (Tjek)

Rek:       540580065

Tak:        Lynwoodrif

Takkode: 333845

Foto's

Besig om te laai...
  • Voeg Foto's By
  • Sien Nog

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Christel Muller is nou 'n lid van Philadelphia Gemeente Des 22, 2011
Profile Icon
Carla Bester is nou 'n lid van Philadelphia Gemeente Nov 20, 2011
Profile Icon
lizette du Plessis is nou 'n lid van Philadelphia Gemeente Nov 18, 2011
Profile Icon

WAT IS ADVENT?

WAT IS ADVENT?Net so voor Kerfees hoor ons dat die woord Advent baie maal gebruik word. Wat beteken dit? Advent is die begin van die viering van die kerklike jaar. Dit begin hierdie jaar op 27 Januarie, 4 Sondae voor Kersdag. In hierdie tyd dink ons nie net aan Jesus se eerste koms nie, maar ook sy wederkoms. Advent is 'n tyd van HOOP.Dit herinner ons dat ons tussen die tye leef, tussen die tyd van Jesus se eerste koms en die tyd van sy wederkoms. In hierdie tyd beleef ons die spanning tussen…See More
Blog post by Philadelphia Gemeente Nov 11, 2011